NUWE LEWE
AANBIDDINGSENTRUM
OM DIE RITME VAN GOD SE HART UIT TE LEEF
-JEFFREYSBAAI-
Dienstye
Vind informasie omtrent die tye van ons dienste.
Weeksdae
Vind informasie omtrent ons weeklikse bedienige hier onder.
Selgroep: Werkende Jeug
Woensdae | 19h00
- Past. Celest Wait
- +27(0)82-741-0789
- celest@nuwelewejeffreysbaai.org.za
Selgroep: Jeffreysbaai
Woensdae | 19h00
- Past. Celest Wait
- +27(0)82-741-0789
- celest@nuwelewejeffreysbaai.org.za
Selgroep: Humansdorp
Woensdae | 19h00
- Past. Danny Boyens
- +27(0)83-601-1485
- admin@nuwelewejeffreysbaai.org.za
Tienerbyeenkoms
Vrydae | 18h00
- Past. Celest Wait
- +27(0)82-741-0789
- celest@nuwelewejeffreysbaai.org.za
Aanbidding
- Ons is nie ’n rigiede denominasie nie, maar ’n onafhanklike, lewendige en gemaklike gemeente en derhalwe sal jy welkom wees indien jy kom net soos jy is, want elke mens is uniek geskape en derhalwe is jy kosbaar en belangrik vir God, sowel as vir ons.
- Dit is vir ons belangrik dat jy net jouself kan wees wyl jy die Here op ’n mee lewende en interaktiewe wyse saam met ons in gees en in waarheid gaan aanbid.
- Die Bybel verklaar dat God gedurig op soek is na mense wat Hom in gees en in waarheid wil aanbid omrede Hy in opregtheid aanbid wil word.
Adres:
- Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum
- H/V Schelde & Da Gama Straat
- Jeffreysbaai
- 6330
- Suid Afrika
Projekte Informasie:
Bankbesonderhede:
- Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Humansdorp
- FNB
- Tjek Rekening
- 62055284211
- Takkode: 210 115
Kontak Ons:
- Maureen Boyens
- +27(0)42-295-1615
- admin@nuwelewejeffreysbaai.org.za
- Webtuiste
- webmaster@nuwelewehumansdorp.co.za
Argiewe:
- 2020
- 2019
Belangrike Skakels:
Nuwe Lewe Tieners:
Werkswinkels:
Skakels:
Powered by
R.M.M.
