Gebeurtenisse

Welkom by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum gebeurtenisse-blad.

Selekteer enige skakel(s) om na ons Kalender-blad geneem te word.

Gebeurtenisse

Ons het verskie aktiewe gebeurtenisse voouit beplan vir die jaar.

N.L.A. BYBELKOLLEGE

Gedurende Maart 2012, gee God aan Pastoor Danny Boyens ‘n opdrag om ‘n Bybelskool te begin en om self die vakke te skryf.

Die rede vir die opdrag is omdat die Here volgens Amos 8:11 op die drempel staan om ’n honger t.o.v Sy Woord in die land in te stuur. Wanneer dit gebeur moet die inwoners van die Kougastreek weet waarheen om te gaan om hul honger vir die Woord te kom voed.

Die 24 Bybelskoolvakke is voltooi in 2014, wat die vrug van veertig jaar se studies van die Woord is.